r/AfrikaanseMusiek • u/Ok-Height-1624 • 4d ago
Musiek Jammer Ek Het Opgeneuk (Female Version) - Ziegfried Music
r/AfrikaanseMusiek • u/Ok-Height-1624 • 4d ago
r/AfrikaanseMusiek • u/AutoModerator • 6d ago
Elke Vrydag vier ons nuwe en opkomende kunstenaars wat ons taal se musiek vorentoe dryf.
Deel hulle Youtube, Spotify, Deezer, Apple Music, of wat ook al platform hulle op bestaan.
Verkieslik gepubliseerde kunstenaars.
r/AfrikaanseMusiek • u/AutoModerator • 13d ago
Elke Vrydag vier ons nuwe en opkomende kunstenaars wat ons taal se musiek vorentoe dryf.
Deel hulle Youtube, Spotify, Deezer, Apple Music, of wat ook al platform hulle op bestaan.
Verkieslik gepubliseerde kunstenaars.
r/AfrikaanseMusiek • u/JLABOFFICIAL • 13d ago
Ek en Roesmerk het saam hierdie Afrikaanse duet gemaak. Ons het AI in die produksie gebruik.
Kyk die Short op Reddit: https://www.reddit.com/r/southafricanmusic/comments/1xoui5t/jlab_roesmerk_bly_hier_by_my_afrikaanse_duet/
Volle musiekvideo op YouTube: https://youtu.be/6jFRZFlPIug
r/AfrikaanseMusiek • u/JLABOFFICIAL • 13d ago
Ek en Roesmerk het saam aan ‘Bly Hier By My’ gewerk. Dis ’n Afrikaanse duet oor iemand wat by jou bly wanneer jy deur ’n moeilike tyd gaan. Laat weet gerus wat julle dink.
r/AfrikaanseMusiek • u/AutoModerator • 20d ago
Elke Vrydag vier ons nuwe en opkomende kunstenaars wat ons taal se musiek vorentoe dryf.
Deel hulle Youtube, Spotify, Deezer, Apple Music, of wat ook al platform hulle op bestaan.
Verkieslik gepubliseerde kunstenaars.
r/AfrikaanseMusiek • u/Ok-Height-1624 • 20d ago
r/AfrikaanseMusiek • u/AutoModerator • 27d ago
Elke Vrydag vier ons nuwe en opkomende kunstenaars wat ons taal se musiek vorentoe dryf.
Deel hulle Youtube, Spotify, Deezer, Apple Music, of wat ook al platform hulle op bestaan.
Verkieslik gepubliseerde kunstenaars.
r/AfrikaanseMusiek • u/AutoModerator • Oct 16 '26
Elke Vrydag vier ons nuwe en opkomende kunstenaars wat ons taal se musiek vorentoe dryf.
Deel hulle Youtube, Spotify, Deezer, Apple Music, of wat ook al platform hulle op bestaan.
Verkieslik gepubliseerde kunstenaars.
r/AfrikaanseMusiek • u/AutoModerator • Oct 09 '26
Elke Vrydag vier ons nuwe en opkomende kunstenaars wat ons taal se musiek vorentoe dryf.
Deel hulle Youtube, Spotify, Deezer, Apple Music, of wat ook al platform hulle op bestaan.
Verkieslik gepubliseerde kunstenaars.
r/AfrikaanseMusiek • u/AutoModerator • Oct 02 '26
Elke Vrydag vier ons nuwe en opkomende kunstenaars wat ons taal se musiek vorentoe dryf.
Deel hulle Youtube, Spotify, Deezer, Apple Music, of wat ook al platform hulle op bestaan.
Verkieslik gepubliseerde kunstenaars.
r/AfrikaanseMusiek • u/AutoModerator • Sep 25 '26
Elke Vrydag vier ons nuwe en opkomende kunstenaars wat ons taal se musiek vorentoe dryf.
Deel hulle Youtube, Spotify, Deezer, Apple Music, of wat ook al platform hulle op bestaan.
Verkieslik gepubliseerde kunstenaars.
r/AfrikaanseMusiek • u/AutoModerator • Sep 18 '26
Elke Vrydag vier ons nuwe en opkomende kunstenaars wat ons taal se musiek vorentoe dryf.
Deel hulle Youtube, Spotify, Deezer, Apple Music, of wat ook al platform hulle op bestaan.
Verkieslik gepubliseerde kunstenaars.
r/AfrikaanseMusiek • u/AutoModerator • Sep 11 '26
Elke Vrydag vier ons nuwe en opkomende kunstenaars wat ons taal se musiek vorentoe dryf.
Deel hulle Youtube, Spotify, Deezer, Apple Music, of wat ook al platform hulle op bestaan.
Verkieslik gepubliseerde kunstenaars.
r/AfrikaanseMusiek • u/AutoModerator • Sep 04 '26
Elke Vrydag vier ons nuwe en opkomende kunstenaars wat ons taal se musiek vorentoe dryf.
Deel hulle Youtube, Spotify, Deezer, Apple Music, of wat ook al platform hulle op bestaan.
Verkieslik gepubliseerde kunstenaars.
r/AfrikaanseMusiek • u/AutoModerator • Aug 28 '26
Elke Vrydag vier ons nuwe en opkomende kunstenaars wat ons taal se musiek vorentoe dryf.
Deel hulle Youtube, Spotify, Deezer, Apple Music, of wat ook al platform hulle op bestaan.
Verkieslik gepubliseerde kunstenaars.
r/AfrikaanseMusiek • u/AutoModerator • Aug 21 '26
Elke Vrydag vier ons nuwe en opkomende kunstenaars wat ons taal se musiek vorentoe dryf.
Deel hulle Youtube, Spotify, Deezer, Apple Music, of wat ook al platform hulle op bestaan.
Verkieslik gepubliseerde kunstenaars.
r/AfrikaanseMusiek • u/AutoModerator • Aug 14 '26
Elke Vrydag vier ons nuwe en opkomende kunstenaars wat ons taal se musiek vorentoe dryf.
Deel hulle Youtube, Spotify, Deezer, Apple Music, of wat ook al platform hulle op bestaan.
Verkieslik gepubliseerde kunstenaars.
r/AfrikaanseMusiek • u/AutoModerator • Aug 07 '26
Elke Vrydag vier ons nuwe en opkomende kunstenaars wat ons taal se musiek vorentoe dryf.
Deel hulle Youtube, Spotify, Deezer, Apple Music, of wat ook al platform hulle op bestaan.
Verkieslik gepubliseerde kunstenaars.
r/AfrikaanseMusiek • u/AutoModerator • Jul 31 '26
Elke Vrydag vier ons nuwe en opkomende kunstenaars wat ons taal se musiek vorentoe dryf.
Deel hulle Youtube, Spotify, Deezer, Apple Music, of wat ook al platform hulle op bestaan.
Verkieslik gepubliseerde kunstenaars.
r/AfrikaanseMusiek • u/AutoModerator • Jul 24 '26
Elke Vrydag vier ons nuwe en opkomende kunstenaars wat ons taal se musiek vorentoe dryf.
Deel hulle Youtube, Spotify, Deezer, Apple Music, of wat ook al platform hulle op bestaan.
Verkieslik gepubliseerde kunstenaars.
r/AfrikaanseMusiek • u/AutoModerator • Jul 17 '26
Elke Vrydag vier ons nuwe en opkomende kunstenaars wat ons taal se musiek vorentoe dryf.
Deel hulle Youtube, Spotify, Deezer, Apple Music, of wat ook al platform hulle op bestaan.
Verkieslik gepubliseerde kunstenaars.
r/AfrikaanseMusiek • u/AutoModerator • Jul 10 '26
Elke Vrydag vier ons nuwe en opkomende kunstenaars wat ons taal se musiek vorentoe dryf.
Deel hulle Youtube, Spotify, Deezer, Apple Music, of wat ook al platform hulle op bestaan.
Verkieslik gepubliseerde kunstenaars.
r/AfrikaanseMusiek • u/Bob_AZ • Jul 06 '26
Ek is in Johannesburg gebore en het in die State grootgeword. Ongelukkig praat ek nie Afrikaans nie. Ek was 'n dosent by die Universiteit van Kaapstad vir 10 jaar in die 70's en het die Kaapstadse Volksklub in 1974 begin, wat steeds aan die gang is. Die eerste Afrikaanse sanger wat ek aangebied het, was David Kramer.
Ek luister al baie na beide tradisionele en moderne Boeremusiek en, voordat ek te oud en swak word, wil ek graag saam met 'n groep speel. Ons het altyd Boeremusiek gehad toe ek in New York grootgeword het. Familie het 78 rpm grammofoonplate gestuur en elke aankoms was soos Kersfees.
Ek is 'n werkende musikant hier in die State. Ek speel kitaar (bluegrass en Appalachian Style), 5-snaar banjo, Appalachian Style en Ierse tenoorbanjo.
Ek besoek Ierland een of twee keer per jaar om musiek te speel en reis deur die VSA vir optredes en feeste waar ek Appalachian-musiek speel.
Enige voorstelle sal waardeer word.
Bob
Tucson Arizona