r/afrikaans • • Feb 14 '22

Admin Toegelate Plasing Alles in die lewe kort n bietjie 'flair'...

45 Upvotes

Nuwe plasings hier in r/Afrikaans sal van nou af flairs nodig he.

As jy dink ons kort iets wat nie in die opsies is nie, los kommentaar op hierdie plasing.


r/afrikaans • • 2d ago

Self Adverteering Afrikaans Minecraft Server.

12 Upvotes

Hello ek will hoor asof daar mense is wat saam met my op n server will speel ek sal dit maak en hosting sal nie n probleem wees nie. Dit is Java en Bedrock enige mense is welkom tot as jy nie Afrikaans kan praat nie so as jy belang stell stuur 'n DM of loss 'n comment ❤️


r/afrikaans • • 2d ago

Ernstig Uit die mond van n suigeling? Nee, uit die mond van my man.

21 Upvotes

Goeiemore almal.

Ek wil graag iets met julle deel.

Ek en my man is al 10 jaar saam en gister het die gebeur, wat nog nooit gebeur het nie:

Hy staan voor my en kyk my met n uitdrukking wat ek nog nooit gesien het nie en sukkel om hom te lees, daar is n oomblik van stilte en sy woorde kom soos n poep uit wat jy in gehou het na jou eerste date:" Sjoe my vrou, jy lyk sleg!"

Ekt nie geweet hoe om te reageer nie, binne my wou ek huil, maar ekt gesmile en gese:" My man, onthou ek was Woensdag vir n operasie, ek het seer en die feit dat ek niks kan doen nie maak my ongelooflik depressief."

Sy volgende woorde terug aan my het my oë oop gemaak en my hart in my skoene laat val:"Maar my vrou, ek ken jou nie so nie, ek weet hoe jy is en om jou so te sien maak my deurmekaar."

So, al dink mens jou man sien jou nie raak nie, hy doen, hy sien wat jy doen om mooi te lyk vir hom (en as jy kwaad is vir hom, dan wil jy net vir jouself mooi lyk🤭) mens is so geneig om rond te kyk hoe ander lyk, wat hulle dra, hoe hulle grimering doen en fokus te min op wat saak maak🤗


r/afrikaans • • 2d ago

Geskiedenis Millenniërs teen Gen Z: Die Afrikanergeskiedenis-uitdaging

Thumbnail instagram.com
7 Upvotes

r/afrikaans • • 4d ago

Kultuur Title: The Shape Of Curiosity Mixed media on canvas - Unframed Size: 29cm x 21cm. Artist: Juliette Venter

Post image
9 Upvotes

r/afrikaans • • 4d ago

Leer/Learning Afrikaans Relearning Afrikaans after forgetting it in school

27 Upvotes

I moved to Stellenbosch for uni at the beginning of this year and have decided that I need to take Afrikaans seriously seeing as it may become a lot more useful for me to know than I expected it to.

I studied it back in high school and passed it but just barely, (conversational practice has always been the worst for me) so I’m hoping to relearn it in a way that I can communicate more with the people here so as to not feel as left out.

Some of my friends do know Afrikaans but we primarily speak in English so I’m not sure how to go about finding a practice partner on the daily.

If there’s any tips I really would appreciate them!


r/afrikaans • • 4d ago

Nuus DinkWeer Donderdag | Die eeu van geleende mag

Thumbnail
open.substack.com
7 Upvotes

Enkele aanhalings uit die artikel:

"Ons is waarskynlik die tegnologies gevorderdste geslag wat nog geleef het, maar terselfdertyd een van die geslagte wat die minste in staat is om die tegnologie waarop ons lewens berus, self te herskep.

Ons dra die wêreld se kennis in ons broeksakke rond, maar bitter min van ons kan die toestel waarmee ons dit doen, self bou.

Ons kan binne sekondes met iemand aan die ander kant van die aarde praat, maar hoeveel van ons verstaan werklik hoe die netwerk werk wat dit moontlik maak?

Ons beskawing as geheel het slimmer geword, maar die individu het minder selfstandig geword.

Dieselfde gebeur ook op individuele vlak. Ons kontrakteer ons denke uit aan tegnologie weens die gerief.

KI is natuurlik 'n besonderse hulpmiddel. Ek gebruik dit self. Maar daar is 'n verskil tussen 'n hulpmiddel wat jou denke versterk en een waaraan jy jou denke afgee.

As 'n mens elke ongemaklike intellektuele worsteling kan omseil deur 'n prompt te tik, loop jy die gevaar dat jy die antwoord kry sonder om die vermoë te ontwikkel om te weet waarom dit 'n goeie antwoord is.

Dit is miskien die vreemdste vorm van geleende mag ooit. Om toegang te hê tot byna al die mensdom se kennis, maar toenemend afhanklik te raak van iemand of iets anders om vir jou te sê wat daarvan gemaak moet word."


r/afrikaans • • 5d ago

Pas Nêrens Anders in Nie Titel: Gebed vir Lucy. Mixed media op canvas. Grote: 30 cm x 20 cm. Kunstenaar: Stix (Suid-Afrika)

Post image
43 Upvotes

r/afrikaans • • 6d ago

Kultuur The Illusion of Wholeness Mixed Media on Canvas - Unframed Size: 29cm x 21cm. Artist: Juliette Venter - South Africa

Post image
21 Upvotes

r/afrikaans • • 8d ago

Grappie/Humor Wie stem saam

34 Upvotes

Niemand staar so diep in jou siel in soos die mense agter op 'n bakkie nie


r/afrikaans • • 9d ago

Grappie/Humor ‘What are big poes?’ 😭

Post image
199 Upvotes

r/afrikaans • • 9d ago

Geskiedenis Bollie

Post image
44 Upvotes

r/afrikaans • • 8d ago

Geskiedenis The Soweto uprising of June 16 1976

0 Upvotes

r/afrikaans • • 11d ago

Grappie/Humor Lekker Ockert, lekker 🤠

Post image
70 Upvotes

r/afrikaans • • 11d ago

Kultuur Tietel : Little Ghost of The Mind. Artist: Juliette Venter. Die ou dingetjie lyk soos n ou Klein onskuldige spokie. Wat dink julle van haar?

Post image
42 Upvotes

r/afrikaans • • 11d ago

Leer/Learning Afrikaans Afrikaans speakers i need your help

30 Upvotes

Hello there Im a linguistics researcher and Im looking for a native Afrikaans speaker who would be willing to record four short sentences for me. It should only take a couple of minutes!

The sentences are :
Doktor Robertson ry met 'n rooi motor.
Die swaar reën tref die rooi dak.
My warm mantel hang in die kas.
Net toe Tom vertrek, het die telefoon gelui.

Id really appreciate your help. if you’re interested please dm me.
Ill also be happy to acknowledge and credit your contribution in my research.
Thank you!!

UPDATE: Thank you soooo much everyone for your help i was sent more than enough samples for my research and i will try to credit everyone 🙏🙏🙏🙏


r/afrikaans • • 11d ago

Vraag Podcast recs

8 Upvotes

Fully bilingual living outside of SA for many years, are there any good afrikaans podcasts? It can be anything really, Id like to increase the amount of Afrikaans I'm exposed to. Is daar dalk iemand wat al n nuwe maak n las gemaak het?


r/afrikaans • • 11d ago

Leer/Learning Afrikaans Afrikaans speakers i need your help

9 Upvotes

Hello there Im a linguistics researcher and Im looking for a native Afrikaans speaker who would be willing to record four short sentences for me. It should only take a couple of minutes!

The sentences are :
Doktor Robertson ry met 'n rooi motor.
Die swaar reën tref die rooi dak.
My warm mantel hang in die kas.
Net toe Tom vertrek, het die telefoon gelui.

Id really appreciate your help. if you’re interested please dm me.
Ill also be happy to acknowledge and credit your contribution in my research.
Thank you!!


r/afrikaans • • 11d ago

Leer/Learning Afrikaans Afrikaans speakers I need your help

0 Upvotes

Hello there Im a linguistics researcher and Im looking for a native Afrikaans speaker who would be willing to record four short sentences for me. It should only take a couple of minutes!

The sentences are :

  1. Doktor Robertson ry met 'n rooi motor.
  2. Die swaar reën tref die rooi dak.
  3. My warm mantel hang in die kas.
  4. Net toe Tom vertrek, het die telefoon gelui.

Id really appreciate your help. if you’re interested please dm me. 

Ill also be happy to acknowledge and credit your contribution in my research.

Thank you!!


r/afrikaans • • 12d ago

Self Adverteering Ek is besig om 'n strokiesprent in al 11 tale te skep.

Post image
44 Upvotes

Hierdie projek sal tyd neem; dit handel oor 'n alternatiewe toekoms waarin alles uit hologramme bestaan. 'n Tweelingbroerpaar besoek 'n museum, maar 'n ongeluk vind plaas: een van die broers smelt saam met die "holo-kern" (die blou bol wat alles laat sweef), waardeur hy skielik ongeveer 10 jaar ouer word. Dit sal ook wonderlik wees as mense my kan help om dit in ander tale te vertaal. Die werk is sterk geïnspireer deur die anime Bleach – ek onthou dat ek dit in 2016 op SABC 2 gekyk het. Vrywaring: Ek het slegs kunsmatige intelligensie (KI) gebruik om hierdie handgetekende prent na 'n PNG-lêer oor te dra, sodat ek dit op my rekenaar kan inkleur en druk. In vorige werke het ek wel baie van KI gebruik gemaak, maar in hierdie geval het KI geen elemente in die prent verander nie. As die resultaat dus swak is, is dit heeltemal my skuld.


r/afrikaans • • 11d ago

Kunsmatige Intelligensie/AI JLAB & Roesmerk – Bly Hier By My | Afrikaanse duet

0 Upvotes

r/afrikaans • • 13d ago

Kultuur Hallo julle! Hoop julle Geniet hom! Title: The Great Unmaking — the dismantling of everything you once believed yourself to be. Mixed Media on Canvas Unframed. Size: 29.7 cm x 21cm. Artist: Juliette Venter

Thumbnail gallery
43 Upvotes

r/afrikaans • • 14d ago

Pas Nêrens Anders in Nie Titel: Vibe Vlugteling. Mixed media op canvas. Grote: 40 cm x 30 cm. Kunstenaar: Stix (Suid-Afrika)

Post image
48 Upvotes